Kleutermaatjies

SMURFIE KLAS / SMURFS CLASS

3 - 12 Maande / 3 - 12 Months

Juffrou en Assistente / Teacher and Assistants

Juffrou / Teacher : Driekie Kuilder

Klas Informasie

Die 3-12 maande groep is ‘n baie belangrike klas in ons skool. In die Smurfie klas is die fokus sterk op die stimulasie van die kleinding. Die klas kan 30 babas akkommodeer. Daar is ses onderwyseresse beskikbaar om na hierdie pragtige kleingoed om te sien.

Class Information

The 3-12 months baby group is a very important class in the school. In the Smurfie class there is especially focused on the stimulation of the child. This class can accommodate 30 babies. Six teachers make sure that these little ones receive excellent treatment.

Copyright © 2021 Kleutermaatjies — Scribbles WordPress theme by GoDaddy